Skilpoppe deur Barrie Hough: ’n jonglesersindruk
2022-08-11"Temas wat verskyn in die verhaal is selfbeeld, seksualiteit, gesinsdinamika, dwelms en verlies. Die poppe van Skilpoppe kan ons as mense ook simboliseer. Elke mens het lagies wat dieper en dieper gaan. Dit het my siening van die lewe verander en ek wens daar was ’n deel twee, want ek sou dit graag wou gelees het."
Medisyne vir die siel
2021-12-20"Vincent van Gogh het geel verf geëet. Hy het vas geglo dat geel ’n gelukkige kleur is en dat as hy dit gaan eet, hy van binne af gelukkig gaan wees. Ek het nooit gedink dat iemand so ongelukkig kan wees dat selfs die idee om die mure van jou organe geel te verf sodat alles beter sal voel deur jou kop sal gaan nie."

