Marlies Haupt

Marlies Haupt het grootgeword in die Laeveld en in die Kaap, maar woon en werk deesdae in Gauteng. Indien sy ’n halwe keuse gehad het, het sy heeldag langs ’n idilliese strand gelê en lees. Maar toe ontdek sy die uitgewersbedryf waar lees deel van haar pligstaat is. Wanneer sy nie besig is om fiksie by LAPA Uitgewers uit te gee nie, stap, swem en lees sy graag. Onlangse ontdekkings in Johannesburg sluit die espresso martini, die Everard Read galery en Café Sol se risotto in.

Om te skryf: Leer terwyl jy oor kenners se skouers loer

Marlies Haupt Resensies 2017-06-29

"In Om te skryf is voorbeelde van goeie skryfkuns in verskillende style deur bekende plaaslike sowel as oorsese skrywers, joernaliste en akademici opgeneem. Die idee is dat die skryfstukke in Om te skryf jou nie net lei nie, maar inspireer."

Dié swartskaap vergeet jy nie gou nie

Marlies Haupt 2009-12-01
Top