Marlien Heystek

Marlien Heystek werk tot 2019 as ’n deeltydse argitekskonsultant. Hou my sedertdien besig met proeflees en redigering, die skryf van boekresensies en ander vryskutskryfwerk.

Lesersindruk van Die fantastiese mevrou Smit deur Elizabeth Wasserman

Marlien Heystek Lesersindrukke 2023-07-17

"Die tempo van die slim bedinkte plot is con brio, met die onortodokse hoofkarakter wat haar in een onverwagte, ontstellende situasie, gebeurtenis of konfrontasie na die ander vasloop, terwyl sy probeer om die sterftes en moorde te ontrafel."

Top