Marlet le Roux Venter

 

Pelgrimstog

Marlet le Roux Venter 2012-04-19 Dis nog skemervroeg die Saterdagoggend toe Bohuslav my wakker maak vir ons reis na Tabor. Hy is ’n oggendmens, ek nie. Hy moet my dus aanjaag sodat ons betyds by die bus op die dorpsplein kan wees. Gelukkig het die ander reisigers alreeds hulle sitplekke in die voorste gestoeltes ingeneem, sodat ek op die lang agterste sitplek verder kon slaap tot dagbreek.  

Vervaldatum-kompetisie: Agter die bamboesgordyn

Marlet le Roux Venter 2012-04-12 Ek is gewoond om geluide te hoor deur die dun mure tussen my en my bure – die klak-klak van die vrouens se hoë hakke op die marmertrappe, my buurman langsaan wat elke oggend vreugdevol sing in die stort, die geluid van paartjies wat liefde maak, kinders wat lag, televisies wat irriterend hard aan is – maar vannag is die geluid onheilspellend.
Top