Maritha Snyman

Professor Maritha Snyman is tans ’n navorsingsgenoot by Unisa in die Departement Inligtingkunde. Sy het ’n meestersgraad en D Litt van UP verwerf en in die Departemente Afrikaans en Inligtingkunde aan UP gewerk tot sy besturende direkteur van LAPA-uitgewers geword het. In 2014 het sy teruggekeer na die akademie, haar eerste liefde en tot en met September 2017 by Unisa. Sy is ’n gegradeerde navorser wie se navorsingsbelange kinderliteratuur, leesbevordering en resepsiestudies in die wydste sin van die woord insluit.

’n Resensie van The Cedarville shop and the wheelbarrow swap deur Bridget Krone

Maritha Snyman Resensies 2023-01-23

"Dit alles skep ’n sensitiewe, speelse en plek-plek snaakse verhaal vol deernis, liefde en genade."

Aspects that influence children's reading motivation

Nandi Lessing-Venter, Maritha Snyman Academic research 2017-12-14

"Children's appreciation for reading is influenced by their attitude towards reading. By paying attention to readers' attitude toward reading, reading motivators can determine what the learners enjoy reading."

Aspekte wat kinders se leesmotivering beïnvloed

Nandi Lessing-Venter, Maritha Snyman LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-12-13

"Wanneer kinders gemotiveerd is om te lees, geniet hulle die leesproses en versterk dit hulle vertroue in hul vermoëns om te lees. So ontwikkel kinders intrinsieke leesmotivering en lees hulle met geesdrif en nuuskierigheid."

LitNet Akademies: Maritha Snyman gesels oor die plek van middelmoot-literatuur in die literêre sisteem

Maritha Snyman, Maritha Snyman 2011-08-10 Maritha Snyman reageer op die artikel “Literatuur in die marge: Die plek van die middelmoot-literatuur” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Hennie van Coller. Van Coller se artikel bespreek in genuanseerde ...

Top