Marissa du Plessis

Marissa kom van Cradock in die Oos-Kaap. Sy het grootgeword op die plaas Verwagting. Sy is baie lief vir die plaas en diere, en studeer ekonomie in Bloemfontein by Kovsies. Sy is mal oor koffie en lees. Tans lees sy Becoming van Michelle Obama en kan dit nie neersit nie.

Vrouedag-skryfkompetisie: Jy is die son

Marissa du Plessis Skryfkompetisies 2019-08-25

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Marissa du Plessis:

"Jy skryf my geluk met sterrestof
Jy teken my hart in die sand op die maan"

Top