Marishan Hendricks

Marishan se akademiese navorsing handel oor die taalgesindheid van studente teenoor Afrikaans as taal en vak. Sy het ondersoek gaan instel na die taalgesindheid van Afrikaanse Taalverwerwing- (ATV-) studente teenoor Afrikaans.

USAN 2022 – ’n onderhoud met Marishan Hendricks

Naomi Meyer, Marishan Hendricks Onderhoude 2022-08-01

"Afrikaans behoort aan enige persoon wat die taal magtig is. Ek dink nie Afrikaans is ’n eiendom wat aan een spesifieke groep behoort nie, en ek glo nie daar moet na Afrikaans op so ’n manier verwys word nie. Afrikaans is ’n kommunikasiemiddel, soos enige ander taal, maar ryker in sekere opsigte as gevolg van die taal se geskiedenis."

Top