Marion Holm, Naomi Meyer2015-04-01Marion Holm (foto: Naomi Bruwer) Marion Holm is skreeusnaaks. Maar vanjaar by die ABSA KKNK oorreed dié komediant en storieverteller haar gaste om hul spesiale stories by die ATKV-Karoo Kafee vir háár te vertel. Sy vertel vir Naomi Meyer hoekom die feesgangers moet kom luister. Hallo Marion, met wie gaan jy vanjaar by die KKNK […]