Marinette Potgieter

Marinette Potgieter is 'n honneurstudent in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch. Sy het voorgraads Filosofie en Sielkunde geswot en pas dié praktyke op haar alledaagse lewe toe. Sy het 'n onblusbare liefde vir fotografie, skryf en musiek, en joernalistiek laat haar toe om al hierdie aspekte van haar lewe te kombineer.  

Wat blues vir die Bones beteken

Marinette Potgieter 2013-05-22 “Ons het ’n nuwe klank gesoek,” gaan Kobus voort, “maar dit is nog steeds gebou op die blues-rock foundation ... Jy wil nie goed skryf wat té kommersieel is nie, maar ook nie só kunstig dat niemand daarvan gaan hou nie.”
Top