Marilize Beeton


"Dis Kersfees" deur Marilize Beeton

Marilize Beeton 2012-11-22 Dis weer die tyd van die jaar
van party en feesvier en kersliedjies sing
En kinders wonder wat Kersvader bring
Ja, ons almal vier dit saam dat Jesus verjaar
Top