Mariëtte van Graan

Mariëtte van Graan doseer akademiese geletterdheid, maar haar hart en haar navorsing lê in die Afrikaanse letterkunde – veral die spookstories, die Gotiese en die magiese realisme. Sy spook in die Noordwes-Universiteit se Skool vir Tale ... Vir nou.

aan die oewers

Mariëtte van Graan Poësie 2021-07-06

"daar was ’n tyd toe die bome vlam 
gevat het in die namiddag en die blare 
gebewe het met die wete 
dat die mooiste seisoen sy 
roes afwas"

Einstein-kompetisie: Mariëtte van Graan

Mariëtte van Graan Einstein-kompetisie 2016-06-27

Mariëtte doseer akademiese geletterdheid, maar haar hart en haar navorsing lê in die Afrikaanse letterkunde. Sy spook in die Noordwes-Universiteit se Skool vir Tale ... Vir nou.

Top