Exploring the versatile expressive vocabularies of Afrikaans-speaking toddlers
2026-11-12"It was found that the Afrikaans-speaking females had significantly larger vocabularies than their male peers across all ages (F(1,111)=10.001, p=0.002, η²=0.08) with a medium effect size. The mean vocabulary score for Afrikaans-speaking females was 53% compared with 36% for males."
Die veelsydigheid van Afrikaanssprekende peuters se ekspressiewe woordeskat
2026-11-12"Afrikaanssprekende meisies het ’n beduidend groter woordeskat as seuns gehad. Vergelyking van die leksikons het ook verskille in die top 50 woorde van meisies teenoor dié van seuns uitgewys."

