Marietjie Steenberg


Klokslag

Marietjie Steenberg 2011-10-27 nag, na nag, na nag
soos ’n kerklike langs ’n siekbed
waak hy oor jou – bedag
op die weerlose rus waarmee slaap
j?ú se?n, maar hom verag
Top