Marie Cloete

 

Vervaldatum-kompetisie: Môre is nog ’n dag

Marie Cloete 2012-04-18  “Ek wil weet wat jy gaan doen.” Maggie staan hande in die sye.

“Ek dink nog.”

“Ek dink jy dink te lank,” wip sy haar en slaan die glasdeur van die kantoor agter haar toe.

Ciska sluit haar oë en wag vir die slae in haar kop om op te hou tamboer. Maggie is reg. Dit was slegs die derde keer dat dit gebeur het, maar almal was in die afgelope jaar.
Top