Marianne de Jager

Marianne de Jager het in Pietermaritzburg grootgeword en was tot haar aftrede in 2003 ’n wiskunde-onderwyseres. In 1993 was sy was betrokke by die stigting van die eerste nierassige vakvereniging vir onderwysers, Amesa (Association for Mathematics Education in South Africa), en sy was hulle eerste nasionale sekretaresse. Haar stokperdjie was altyd musiek. Sy was orreliste in Pietermaritzburg, en is ’n Associate of the Royal School of Church Music. Sy is die weduwee van die wiskundige Tiekie de Jager, en is tans orreliste en koorleidster by St Luke’s, Howick.

Soos oorlog, maar ek is bly ek woon in Howick

Marianne de Jager Menings 2021-07-19

"Ja, Howick was ’n brandpunt van ’n angswekkende week, maar die gemeenskap het mekaar wonderlik ondersteun. Ek is bly ek woon in Howick."

Top