Maria van Daalen, Annemarié van Niekerk2012-04-18Vodou* is een van daardie godsdienste waaroor die meeste van ons bitter min weet. En as ons dink ons weet iets daaroor, is dit dikwels nie heeltemal in die kol nie, het Annemarié van Niekerk onlangs besef – toe sy met Maria van Daalen gesels het.