Grade 9 learners’ experiences of formative assessment for language development in Afrikaans Home Language
2022-03-22"Not only does formative assessment provide opportunities for learners’ language development to be improved, but it also serves as a compass that can be utilised by teachers to make important future decisions about assessment."
’n Blik op graad 9- Afrikaans Huistaalleerders se ervaringe rakende formatiewe assessering vir taalontwikkeling
2022-03-22"Terwyl formatiewe assessering rigtinggewend is ten opsigte van hoe leerders hul vordering kan verbeter, dien dit eweneens as rigtingaanduider vir toekomstige assesseringsbesluite wat deur ’n onderwyser geneem kan word."
Stories help om navorsing – en menswees – te verstaan
2017-07-06"Dit is juis deur fiksie dat dit vir ons moontlik word om uitdrukking te gee aan beide ons negatiewe en ons positiewe ervaringe."
The use of fiction in the development and presentation of research in the social sciences
2017-06-20"As such, fiction is used to grapple with theory, but also to bring it to life and create a text in which we can explore our understandings, and also look beyond the limits of what we understand."
Die gebruik van fiksie vir die ontwikkeling en optekening van navorsing in die sosiale wetenskappe
2017-06-20"Die verbeeldingryke en fiktiewe perspektief help die navorser om iets opwindends te kan raaksien en dit so te verwoord dat dit kommunikeer, verhelder en inspireer. Hierdie genre maak deure oop vir akademiese navorsing wat meer toeganklik en opwindend is."

