Maretha Potgieter
Maretha Potgieter gee Afrikaans Huistaal by St Andrews College in Grahamstad. Sy's 'n leser, het in 'n vorige lewe dramas geskryf en is passievol oor reis. Sy eet nie niertjies nie.
Erika Murray-Theron se Tapisserie ’n juweel van ’n boek
Maretha Potgieter
2008-06-25
Jiaieks! Laat ek dit nou eers van my gemoed af kry: nog nooit was die temptasie so groot om ’n resensie met ’n cliché te begin nie. Maar ’n cliché het ’n manier om jou in te haal, so ek laat dit aan die leser oor om dit self hier in te voeg.