Marelize Horn

Marelize Horn het in 2019 met haar fiets in ’n rugbypaal vasgery en die sosiale media-video het haar bekendheid laat verwerf.

kykNET Silwerskermfees 2025: My f*k Marlize – ’n onderhoud

Maryke Roberts, Zandré Coetzer, Marelize Horn, Zandélle Meyer Onderhoude 2025-08-18

"Ons het doelbewus elemente van vermaak ingesluit, maar altyd met die Horns se essensie in gedagte. Die film moes voel soos ’n tuisvideo – eerlik en intiem."

Top