Marcel Barnard

Marcel Barnard is ’n professor in liturgiese studies en praktiese teologie en hoof van die Departement van Praktiese Teologie van die Protestantse Teologiese Universiteit (PThU) in Amsterdam in Nederland. Hy is ook ’n buitengewone professor in praktiese teologie aan die Universiteit Stellenbosch en ’n navorsingsgenoot van die Departement van Praktiese Teologie van die Universiteit van Pretoria.

A liturgical praxis theory for a theology of reconciliation and justice

Suzanne van der Merwe, Cas Wepener, Marcel Barnard Academic research 2019-11-20

“How can the liturgy as it is celebrated within the Dutch Reformed Church formatively promote reconciliation in the hearts of believers to impact on the current and future South African society?”

’n Liturgiese praxisteorie vir ’n teologie van versoening en geregtigheid

Suzanne van der Merwe, Cas Wepener, Marcel Barnard LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2019-11-20

“Hoe kan die liturgie soos gevier binne die NG Kerk formatief meewerk om versoening by gelowiges te bevorder sodat dit sal impakteer op die huidige en toekomstige Suid-Afrikaanse samelewing?”

Top