"Doen dit nie" deur Marais Dekker
2011-11-09Ons vang ons weer op daardie plek [al't jy my laas belowe]
Ek wag dat ons kan saam praat [hier op warm kole]
Almal besef nou eers ons soek [net vir kinders skole]
As jy ore om mee te hoor het [maak dit oop en hoor 'it:]
