Magdalize Carstens

Magdalize Carstens is ’n kranige musikant wat vanaf ʼn jong ouderdom as solis en saam met orkeste op blokfluit en hobo optree. As jong professionele musikant ontvang sy meestersklasse in hobo en blokfluit van nasionale en internasionale musici, en behaal ’n graad 8-kwalifikasie met onderskeiding in blokfluit, hobo en asook klavier. Sy verwerf in 2022 haar MMus (cum laude) aan die Odeion Skool vir Musiek, Universiteit van die Vrystaat en is tans die hoof van klavier en teorie by ’n private laerskool vir meisies in Johannesburg. In haar vrye tyd hou sy daarvan om lekkernye en kaas te maak en in die tuin te werk, asook om met vriende verskillende genres van musiek om ’n lekker braaivleisvuur te improviseer.

MK: ’n musiekkanaal wat grense verskuif het

Liné Loff, Magdalize Carstens Musiek 2023-03-09

"MK het deur bemarking en sosiale navorsing gehelp om ’n ruimte te gee vir die Calvinistiese waardes waarmee ons grootgemaak is, maar ook om dit uit te daag en die grense te bevraagteken."

MK as a cultural phenomenon: A documentation and thematic analysis of the channel’s rise and influence on the formation of marginal Afrikaner identity

Magdalize Carstens, Martina Viljoen Academic research 2023-01-31

"While the Afrikaans nostalgia brand foregrounded exclusivist ethnocentric tendencies associated with the 'De la Rey' subculture, Zef culture was seen as being supportive of a subversive, heterodox Afrikaner counterculture."

MK as kultuurverskynsel: ’n Dokumentering en tematiese ontleding van die kanaal se opkoms en invloed op die ontwikkeling van marginale Afrikaner-identiteite, 2005–2013

Magdalize Carstens, Martina Viljoen LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2023-01-31

"Ons literatuur, onderhoude, asook argiefondersoek het die lied/video 'De la Rey' en Die Antwoord as sosiale verskynsel as twee van die mees invloedryke identiteite wat met MK vereenselwig is, na vore gebring. Deur MK se bemiddeling het beide verskynsels kultusstatus bereik."

Top