Magdalena van Zyl

Magdalena (Maggy) van Zyl bekwaam haarself as onderwyser en berader. Sy is ook musikant en gee musiekopleiding, sy is dramaturg en regisseur van verskeie produksies. Sy het twee digbundels gepubliseer, nl. Maagdelike kopie en Hooglied se vuur en ook twee CD’s vrygestel, Hip hop jive en Luister na my liedjie.

’n Virus is ’n ding wat lewe

Magdalena van Zyl Boeke en skrywers 2023-01-13

Luister hoe Magdalena van Zyl "’n Virus is ’n ding wat lewe" voorlees.

Top