Afrika-spyskaart
2013-10-01"Die hele perdevleisstorie ruk nou handuit
en elke donkie vlug op 'n bootjie landuit
Ek hoor nou dat buffalo wings hoender bevat
en is vreeslik bang om Mrs Ball’s se inhoud te skat"
"Die hele perdevleisstorie ruk nou handuit