WF 2015: Die uurglas van tyd
2015-05-08Biep-biep .... Die geluid van die hartmasjien wat ’n man sewentig jaar aan die lewe moet hou. Doep, doep, doep – sy hart begin klop en lewe pols deur sy are. ’n E-bot buk oor hom en vra na sy saam.
Biep-biep .... Die geluid van die hartmasjien wat ’n man sewentig jaar aan die lewe moet hou. Doep, doep, doep – sy hart begin klop en lewe pols deur sy are. ’n E-bot buk oor hom en vra na sy saam.