
Moedertaal: bemagtig of bemoeilik?
2021-03-02"Hieroor is daar geen twyfel nie: die moedertaal is ’n vlymskerp instrument in die ontwikkelingsarsenaal van die kind. Hiermee kan die uitdagende oerwoude van die lewe makliker oopgekap word."
"Hieroor is daar geen twyfel nie: die moedertaal is ’n vlymskerp instrument in die ontwikkelingsarsenaal van die kind. Hiermee kan die uitdagende oerwoude van die lewe makliker oopgekap word."