Luka Dreyer

Luka Dreyer is in 1995 in Kaapstad gebore. Vir die grootste deel van sy lewe het hy op Hermanus gebly, waar hy in 2013 matriek klaargemaak het. Hy bly nou weer in die stad en, alhoewel hy al jare vir skoolwerk en sy eie genot skryf, probeer hy hierdie jaar op ’n meer ernstige wyse daarmee aangaan (in beide Engels en Afrikaans).

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Luka Dreyer

Naomi Bruwer, Luka Dreyer 2014-12-15 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is.  Luka Dreyer antwoord 'n paar vrae.

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Een in ’n miljoen"

Luka Dreyer 2014-06-10 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Een in ’n miljoen"

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Een in ’n Miljoen"

Luka Dreyer, Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Een in ’n Miljoen"
Top