Lucinda Neethling

Lucinda Neethling is ’n Suid-Afrikaanse musikant en kunstenaar.

"Ek het maar ’n ding vir papier" – Lucinda Neethling gesels oor stopanimasie en haar nuwe enkelsnit

Remona Voges, Lucinda Neethling Musiek 2020-08-21

"Verkenners is almal weerloos as hulle op ’n nuwe plek beland, en so ook mense in verhoudings. Dis moeilik om iemand te leer ken en dis moeilik om iemand toe te laat om jou te leer ken. Wérklik te leer ken. Die inperking het baie mense geforseer om weer hul naastes te leer ken, en ook hulself."

Top