Lucelle Hough

Lucelle Hough is tans ’n Honneurstudent in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy gaan volgende jaar vir 6 maande klasloop en navorsing doen aan die Universiteit van Leiden met die oog op haar MA-verhandeling oor Afrikaanse en Nederlandse Letterkunde. Daarna gaan sy bid en bedel vir werk ...

Opgedateer/Updated: 2009-11-02

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

As almal ver is: Suid-Afrikaners skryf huis toe ’n wêreldreis van emosies

Lucelle Hough 2009-10-27 Dit blyk dat Suid-Afrikaners wat hulle in die vreemde bevind, ’n behoefte het om daaroor te skryf – dit word duidelik gesien in die massas blogs wat direk op die diaspora-identiteit betrekking het.
Top