Louise du Toit

Louise du Toit is professor in filosofie aan die Universiteit Stellenbosch. Sy spesialiseer in sosiale en politieke filosofie. Baie van haar werk fokus op ras- en geslagskwessies teen die agtergrond van die politieke oorgang en demokratiese strewe in Suid-Afrika. Sy is ook hoof van die Eenheid vir Omgewingsetiek in die Sentrum vir Toegepaste Etiek by US. 

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Wannie Carstens, Louise du Toit Menings 2026-01-09

"Uiteindelik is die (wit) Afrikaanse gemeenskap intern uiteenlopend: Sommige stel sterk belang in Afrikanerskap as primêre politieke affiliasie; ander vier Afrikanerskap, maar vind hul politieke heil in ’n groter demokratiese land en multikulturele nasie; en nog ander skuif weg van Afrikanerskap juis omdat dit vir hulle eksklusief klink, en kies eerder Afrikaanssprekende Suid-Afrikanerskap."

Top