Louis van der Watt

Louis van der Watt onderrig viool en altviool, en doseer onderwysmetodiek en repertoriumstudies aan die US se Konservatorium. Hy is ook gasdirigent van die US Simfonieorkes, en dirigent van Canticum Novum, die Stellenbosse Studentekerkkoor verbonde aan Moederkerk.

Händel se Messias: ’n onderhoud met Louis van der Watt

Louis van der Watt Onderhoude 2017-03-30

Louis van der Watt is vanjaar 21 jaar lank dirigent van die Canticum Novum-koor. Hy vertel vir Naomi Meyer van dié koor se uitvoering van Händel se Messias wat 1 en 2 April in Stellenbosch plaasvind.

Carnegie Hall wink vir Stellenbosse Studentekerkkoor

Louis van der Watt, Naomi Meyer 2014-05-27 Waarom kan iemand wat hier lees, daaraan dink om die koor se droom te help vervul? Louis van der Watt vertel.
Top