Lou-Marié Kruger

Lou-Marie Kruger is medeprofessor by Departement Sielkunde aan die Universiteit Stellenbosch.

Internasionale konferensie: Slow intimacy (Langsame intimiteit)

Lou-Marié Kruger Akademies en skole 2022-10-11

"Vir hierdie konferensie het ons skrywers, digters, kunstenaars, musici, filosowe, literators, politieke wetenskaplikes, sielkundiges, regsgeleerdes en teoloë gevra om kreatief te besin oor intimiteit en die lewegewende en destruktiewe aspekte van die langsame intimiteite waarmee ons altyd besig is."

Video: Cape Town launch of Of Motherhood and Melancholia by Lou-Marié Kruger

Lou-Marié Kruger, Pierre de Vos Books and writers 2020-03-04

The launch of Of Motherhood and Melancholia by Lou-Marié Kruger took place on Thursday 27 February 2020 at The Book Lounge in Cape Town. Pierre de Vos was in conversation with Lou-Marié.

Of Motherhood and Melancholia: a bilingual interview with Lou-Marié Kruger

Naomi Meyer, Lou-Marié Kruger Skrywersonderhoude 2020-02-19

"Ek het die boek geskryf vir almal wat in versorgingsrolle is en was en sal wees. Ek het die boek geskryf vir hulle wat verantwoordelik is vir die versorgers in die land. Dit is ons almal."

Some notes from the workshop on "slow violence"

Lou-Marié Kruger English 2015-03-31

Lou-Marié Kruger, psychologist, researcher and convenor of a workshop based on Rob Nixon’s concept of "slow violence", shares notes by some of the presenters of this multi-disciplinary workshop held at Stellenbosch University.

"Freeze this frame." Trauma and the art of remembering and forgetting

Lou-Marié Kruger 2014-10-13 "Enige kunswerk is altyd opeens ’n refleksie van die banaliteit van menswees en ’n soort weerstand teen die noodlot van menswees. Dit laat ons fluktueer tussen vergeet en onthou. Good art at once represents reality and resists it."

Boekgesprek: In a strange room deur Damon Galgut

Lou-Marié Kruger 2014-08-27 "Ek wonder hoe wat sy ons almal laat voel te doen het met ons eie geskiedenisse. Ons almal ken ’n Anna. Sy is ’n ster wat altyd verskiet. ’n Lig wat afgaan. ’n Oop honger mond met ’n dodelike byt as ’n mens te naby kom. ’n Bliksemstraal wat alles spektakulêr kan vernietig."

Nagmusiek deur Stephanus Muller

Lou-Marié Kruger 2014-08-19 "Die betekenisvolheid van hande, hare, tande en molpenisse. Veral hande. Liefde en obsessie. Nag en dood en waarheid. En Ansbach se soort musiek: atmosferies, improvisatories met die gedrae tema wat soos ’n passacaglia uit die donker arpeggios verrys …"
Top