Llewellyn Alberts


"Psalm 2013" deur Llewellyn Alberts

Llewellyn Alberts 2013-08-30 Geskryf vir: Straatligkinders Ooral is plaveisel en marmer gladde teer Die vaartuie van die gemeente gly ooral heen en weer Die heilige buitebande van die glansryke skepe Rol stil-stil rond en moet eerbiedig daar parkeer Vat my oor, vat my oor O vader laat my hoor, laat my luister Na die lorries van die hemel […]
Top