Lizel Steenkamp

Lizel Steenkamp is Rapport se politieke redakteur. Sy is sedert 2008 ’n politieke beriggewer en het vanuit die parlement vir Rapport en Beeld verslag gedoen. Sy is in 2011 aangewys as een van die medewenners in die kategorie politieke joernalis van die jaar by Media24-koerante se jaarlikse Legends-toekennings vir uitsonderlike joernalistiek. Haar joernalistieke loopbaan by Media24 het in 1999 begin toe sy as ’n junior verslaggewer by Beeld in Johannesburg aangestel is. Sy was voor dit ’n joernalis by die gemeenskapskoerant Middelburg Observer in Middelburg, Mpumalanga.

Hoë werkloosheidsyfer alle Suid-Afrikaners se rede tot kommer: Rapport se politieke redakteur praat met Naomi Meyer

Lizel Steenkamp, Naomi Meyer 2012-02-01 Hoe lyk die politieke toneel in 2012? Lizel Steenkamp gee haar mening.
Top