Sophia Andrews-Van Rooyen: Manjifieke klein mezzo se groot stem word stil
2017-05-05"Sophia Andrews was die hoofmezzosopraan van die Eoan Opera-groep van 1956 tot die vroeë 1970’s. Sy was een van die topsangers wat Eoan opgelewer het en was veral bekend vir haar rol as Azucena in Il Trovatore."
