Lis Lange

Lis Lange is Viserektor: Akademies, Universiteit van die Vrystaat.

Die Viserektor van die UV se reaksie op Breytenbach se US Konvokasietoespraak

Lis Lange Universiteitseminaar | University Seminar 2016-02-05

"Knowledge in the blood is 'n navorsingsgebaseerde studie om te probeer verstaan waarom 'n geslag van jong wit Suid-Afrikaners wat nog nooit apartheid of die mees traumatiese aspekte van die Afrikanergeskiedenis beleef het nie, so gegrond is in 'n diskoers van identiteit, vrees, wanhoop en bitterheid."

Top