Linda Neill

Oor myself: ek kom uit die korporatiewe wereld en werk op kontrakte. My studieveld is menslike hulpbronne. Ek het 'n hart vir my medemens en het 'n groep gestig vir gemeenskapsopheffing. Dis mense se lewe en denke wat my laat skryf. Skryf is my passie en van my Afrikaanse gedigte was uitgesaai op radio. Twee jaar gelede was van my afrikaanse gedigte gepubliseer in 'n gesamentlike bundel met bekende skrywers wat 'n absolute voorreg was. Een van my Italiaanse Sonette was vertaal na Italiaans en het verskyn op 'n Italiaanse gedigteblad. Ek help ook digters/skrywers met taalversoring in afrikaans en engels. Tans is ek besig met 'n Afrikaanse gedigte bundel en werk aan kort stories in Afrikaans. Wie weet waar die toekoms pad le? Ek is opgewonde en positief.... Ek bedank altyd my mede skrywers, lesers en groepe waaraan ek behoort wat altyd die pad saam met my stap. Seenwense aan almal :)

Kommunikasie

Linda Neill 2014-02-25

"In vertikale verbande sein ‘n delikate teleskoop
stuur telegramme en telefoto’s in die lugruimte."

Son(-)dag Skype ons

Linda Neill 2014-02-25

"SA kerkklokuur slaan 8-uur elke Sondag
van beloofde wag en jul nag en my dag  
word een tempel, saam ’n Goddelike dag"
 

Top