Linda Hamman


"Bitter Blou Longtompas" deur Linda Hamman

Linda Hamman 2013-08-30 Ek vlug bergpas op Kruise om draaie Tussen plantasies Met secrets in die donker van hulle harte Dit is ’n bitter-blou dag In teenstelling met die cloudiness Wat uittartend in my soul lag Die terug kom is slow Jan en Bok sing van angels En die begeerte om te trek Wat blend met die missing […]
Top