Lilly Nortje-Meyer
Professor Lilly Nortje-Meyer is verbonde aan die Universiteit van Johannesburg se Departement van Religieuse Studies.
Gender en die Bybel: Lilly Nortje-Meyer reageer
Lilly Nortje-Meyer
2013-04-24
"Christenvroue verwag dat mans moet verander, maar wil self nie hul sienings oor die tradisionele rol van die vrou verander nie, omdat dit in hulle oë deur die Bybel gesanksioneer is, al is hierdie sieninge in werklikheid eintlik kultureel aan vrouens toegeskryf."