Ek is gebore in Pretoria en ek het my skoolloopbaan daar voltooi. Na matriek verhuis ek na Stellenbosch en woon nou so 5 jaar hier.
Ek studeer by die Universiteit van Stellenbosch en het my BA-Geesteswetenskappe graad voltooi in 2008. Op die huidige oomblik is ek besig met my Honneurs in Afrikaans en Nederlands, en beplan om moontlik my Meestersgraad volgende jaar te doen.
Opgedateer/Updated: 2009-09-23
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za