"Bloemfontein Boemelaar" deur Liezl Pretorius
2012-11-29 My lewe is ink, gevlek op stukkies los papierEn Tassenberg-kuiers om ? braaivleisvuur
Soms voel dit asof ek loop sonder voete en werk sonder hande
Hier en daar lê stukkies van my glimlag tussen harte en verbande
