Liesl Scheepers


"Kan" deur Liesl Scheepers

Liesl Scheepers 2012-11-14 Want jy’t besit van my kop geneem
Jy’t my wese oorgevat
Jy’t my hart uit my borskas gesny
en my gelos om self die steke in te sit
Top