Liesl Pretorius

Liesl Pretorius is redakteur van Netwerk 24.

Netwerk24: Die lewe anderkant die gedrukte Afrikaanse pers

Liesl Pretorius, Naomi Meyer 2014-08-22 Netwerk24-redakteur Liesl Pretorius sê oor koerante: "In ontluikende markte sal 'n mens langer stofsuiers én besems in huise aantref, maar dit word nou redelik algemeen aanvaar dat dié medium uiteindelik nie sal oorleef nie."
Top