Liesl HugoSkryfkompetisies2015-04-29GA Maqula 1869 By die veepos is haar graf, tussen bos en Karooprag lê sy sag Tussen Perdebos en Mooipleisterbos het hulle jou gelos Onder Spitskop net agter Goliat se Ghoen staan die veepos Dag vir dag onder merinopoot in diep sloot lê jy sag en wag Jou broodkniehande op bors gevou vroeg in die […]