Ek was nog nooit in Belhar nie
2024-08-30"’n Paar maande gelede het Rachelle Greef, wat by die Rondebosch Lees- en Studiekring oor Phoebe kom praat het, ’n uitnodiging namens die Belhar Boekklub aan ons gerig om tog hulle byeenkomste by te woon."
"’n Paar maande gelede het Rachelle Greef, wat by die Rondebosch Lees- en Studiekring oor Phoebe kom praat het, ’n uitnodiging namens die Belhar Boekklub aan ons gerig om tog hulle byeenkomste by te woon."