Lina van der Merwe

Lina is die dramaonderwyser by Hoërskool Wesvalia wat spog met ’n magdom optredes by Aardklop, Innibos, KKNK, Vrystaat Kunstefees en nog vele meer.

Die juffrou wat kinders laat droom (en lees!)

Stefaans Coetzee, Lina van der Merwe Skrywersonderhoude 2024-01-23

"Toe ek destyds skool voltooi het, het ek nooit gedink dat ek ’n onderwyser gaan uitnooi vir ’n koffie nie. Nog minder dat ons oor skool gaan praat, maar Lina van der Merwe is nie enige juffrou nie."

Top