Lieb Neethling

Lieb Neethling is ’n senior lektor is by ’n universiteit.

Ons weet nie wat ons doen nie

Lieb Neethling SêNet-briewe 2022-12-01

"Dis onmiskenbaar: Afrikaans is met haar rug teen die muur. En haar sprekers kyk toe en swyg. Eerder as om daadwerklik op te tree en druk op universiteitsbestuur te plaas en hand en tand teen die BELA-wetsontwerp te baklei, verkneukel hulle hul eerder in oppervlakkige geselsies oor Hollywood-sterre se spookasemkommentaar."

Top