Elders gesien: "my man was in die army"
2020-01-08"en toe als eindelik verby is toe kom hulle terug na ons ewige gebergtes
waar die kranse antwoord gee
en toe antwoord niemand op hulle roepstem nie..."
"en toe als eindelik verby is toe kom hulle terug na ons ewige gebergtes
waar die kranse antwoord gee
en toe antwoord niemand op hulle roepstem nie..."