Lia Nadia Van Zyl

Lia Nadia van Zyl woon in New Castle saam met haar man en twee seuns. 

Elders gesien: "Ten minste is daar niks meer oor om te vat nie"

Lia Nadia Van Zyl Elders gesien 2020-04-30

"My vrymoedigheid om my kinders vrylik buite te laat speel is weg. My bereidwilligheid om ander met minder as ek te help is weg. My gevoel van veiligheid in my huis is weg."

Top