Leroux van der Hoven


"Die wit ou, die swart ou en die rhino" deur Leroux van der Hoven

Leroux van der Hoven 2012-12-21 Het die hoogste prys betaal en sit nou en wroeg in die kroeg
van die hiernamaals terwyl hul wag op hul lot in die poort
Sien is nie meer glo, dis onmoontlik om te weet wie is wie daarbo
Mens moet maar raai wies aan die woord

Top